Meer oor ons
Druk gerus op ons voorblad en blaai deur ons storie om meer oor Palet Kleuterskool te leer.
Van ons Skoolhoof
Kleuterskool is nie net ʼn plek wat ons jou kind oppas nie, maar ʼn begin van ʼn reis saam met jou en jou kind. By Palet glo ons in ontdek, liefde, en ʼn warm tuiste waar elke kind gereed is vir die lewe se avontuur. — Liezel Swanepoel, Skoolhoof